top of page

Natasja bevind haar vroegoggend op die snelweg, tien ure noord van Kaapstad. Al haar besittings is agter in die kar en sy sweer sy sit haar voete nooit weer naby Johnny nie. Eers nadat sy op die N18 afgedraai het, onthou Natasja: George, haar pa se boesemvriend, woon nog op Lelievlei. Miskien moet sy gaan aanklop? 


In dié aangrypende roman herinner die skrywer ons hoe die liefde ons almal raak. En soms skenk die heelal vir jou ’n beskermengel wanneer jy dit die nodigste het.

Weg is nie n plek nie Deur Santie van der Merwe

SKU: 9780798183833
R369.00 Regular Price
R290.00Sale Price
Quantity
  • Weg is nie n plek nie Deur Santie van der Merwe

bottom of page