From the Series Krismis in die Kaap
Eben Leibrandt het, toe die werkloosheidsyfer in Suid Afrika die hoogte ingeskiet het, sy familie gelei na Australië met die hoop om vir hulle ‘n beter lewe te voorsien, maar geleidelik het die veeleisende aard van sy werk hom van sy familie vervreem.
Vyf jaar later, raadop en moeg vir die eensaamheid en teleurstelling, maak sy eks-vrou die besluit om terug te verhuis na die Kaap en dat sy hulle seun saam met haar sou neem om ‘n nuwe begin te maak.
Met die gevaar dat sy familie vir ewig uit sy lewe uit kan verdwyn, kom Eben tot die besef dat daar meer belangrike dinge in die lewe is as sukses in die sakewêreld.
Hy moet baklei vir wat werklik saak maak:
Familie.
Liefde.
Vrede op Aarde.
Vrede op Aarde By Marilize Roos
Vrede op Aarde By Marilize Roos