top of page
Toe Marco sy biologiese pa ontmoet, is dit die antwoord op baie vrae. Die regte
antwoord, want Dirk du Toit is iemand soos wie hy graag wil wees.
Die eintlike vrae kom egter nog. Wat nou van die mense wat Marco in die stad
agtergelaat het? Wat is sy halfbroer se probleem? En Dirk se vrou s'n? Word hy
agtervolg? Alles is reg aan Dirk, maar soveel is verkeerd óm hom …
Soos die titel belowe, is Verkleurmannetjie nie net een soort storie nie. Hier is
meer ratverwisselings en onthullings as in 'n hele TV-reeks, deur 'n skrywer wat
weet hoe 'n tiener se kop werk – en hou van hoe dit werk!

Verkleurmannetjie

SKU: 9780639608136
R230.00 Regular Price
R96.00Sale Price
Quantity
  • Verkleurmannetjie

Related Products

bottom of page