top of page
Vaandeldraers 1: Ingrid, Thuli, Grizelda. Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens wat verdien om gevier te word; vrouens wat enigeen sal inspireer. Van bekende vrouens soos Thuli Madonsela, Caster Semenya en Vanessa Govender, tot meer onbesonge helde soos Grizelda Grootboom en Suna Venter. Met unieke, kleurvolle illustrasies deur Linki Brand, is hierdie reeks 'n moet-hê vir elke jong leser. Die boeke is individueel te koop, of in 'n pragtige bokspak wat 'n ware versamelaarsitem is.

Vaandeldraers 1: Ingrid, Thuli, Grizelda

SKU: 9780639601694
R80.00 Regular Price
R33.00Sale Price
Quantity
  • Vaandeldraers 1: Ingrid, Thuli, Grizelda

Related Products

bottom of page