top of page
Anja het ‘n draak met die naam Spyker as troeteldier. Hy moet afrigting kry. Sy ontmoet  Tifon, ‘n Draakmeester wat drake afrig en is verras om te leer dat sy self ook ‘n draak brein het.Tydens die afrigtingsproses vind sy uit dat sy haar eie emosies moet leer bemeestervoordat sy Spyker kan begin leer. “Tem Jou Draak Brein” handel oor die avonture van Anja, Spyker en hul vriende wat almal leer dat hulle emosies en hulle draak breine baie nou verbind is.

Tem jou draak brein deur Janet Bytheway

SKU: 9781037053146
ZAR 150.00Price
Quantity
bottom of page