Afrikaans Sonder Grense Graad 6 – Afrikaans sonder grense is ‘n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum en assesserings beleidsverklaring (NKABV). Komponente: Leerderboeke, Onderwysersgidse met Audio CD, Leesboeke.
top of page
SKU: 9780636119918
ZAR 234.00Price
bottom of page





























