top of page
Hy het haar altyd beskerm. Maar hierdie keer is die spel anders.
Deborah Lategan is terug op die veld—vasbeslote om haar plek te herwin. Sy verwag druk. Sy verwag pyn. Maar sy verwag nie vir Rohan de Villiers nie—haar nuwe afrigter, haar broer se beste vriend… en die een wat haar altyd probeer spaar het.
Nou is daar meer as net spanning tussen hulle. Meer as net reëls wat gebreek kan word.
Want ware liefde speel nie volgens die reëlboek nie.

Skepskop vir Liefde by Francine Beaton

SKU: 9781991241764
R200.00Price
Quantity
  • Skepskop vir Liefde
bottom of page