top of page

Op 25 is Rebecca Fagan in besit van 'n regsgraad, 'n rugsak, 'n groot mond en baie guts.  Sy het twee jaar lank druiwe gepluk in Frankryk, in Italië op 'n olyfplaas gewerk en in Duitsland was sy 'n kelner.  Maar nou is sy terug in Suid Afrika en sy soek 'n “regte” werk.  Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van ‘n multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na 'n persoonlike assistent, besluit sy om aansoek te doen.  Wie nie waag nie, sal nie wen nie, is haar leuse. 
 

Rebecca (Hersiene uitgawe) Deur Wilna Adriaanse

SKU: 9780624095071
R445.00 Regular Price
R350.00Sale Price
Quantity
  • Rebecca (Hersiene uitgawe) Deur Wilna Adriaanse

bottom of page