top of page
Sergio is hot! Hy is die eerste prys! Soos 'n gratis vliegkaartjie Ysland toe met al jou verblyf betaal! En nou het hy vir Dienkie genooi om Vrydagaand in Parys saam met hom te gaan rolskaats. Sy weet nie of sy moet gaan nie. Want Sergo is 'n hunk. 'n Franse hunk. En die probleem is eenvoudig: Dienkie hou baie van hom. Eintlik miskien te veel. Hierdie situasie spel vir haar net een woord: Moeilikheid. Veral toe Sergio se Franse vriendin, Veronique, van die uitnodiging hoor. En dit is nog voordat tannie Mon en Dienkie se niggie, Trish, in Parys aankom. Hoekom is twee onbekende mans op Trish se spoor? En hoe gaan hulle van die mans ontslae raak?
Veral as Dienkie vir Sergio ook nog op 'n afstand moet probeer hou?

Per ongeluk Parys

SKU: 9781776350308
R230.00 Regular Price
R96.00Sale Price
Quantity
  • Per ongeluk Parys

Related Products

bottom of page