top of page

Luitenant Danny Sadler inisieer ’n artikel in die koerant, geskryf deur die bekende joernalis, Zena Swart.

 

Die ontvoeringsaak kry momentum. Zena en polisiemaglede beland in die mag van die bose Pete Scony en sy slagysters. Kaptein Jannes Jonker, Spesiale Taakmagsoldaat, se hulp word ingeroep.

 

Sy planne boemerang so erg dat hy hom in ʼn psigiatriese jas bevind. Uiteindelik kry die polisie die oorhand, maar steeds voel niemand veilig nie. Scony herinner die geregsdienaars voortdurend dat hy nie van hulle vergeet het nie.

Die feit dat familiebetrekkinge ontdek word, laat Scony nie afsien van sy vergeldingsplanne nie.

 

Scony ontsnap uit die gevangenis. Hel breek los.

Ontfrommel by Elsabe Welman

SKU: 9780639724362
R300.00Price
Quantity
  • Ontfrommel by Elsabe Welman

Fringe Fireside Chats 2025

bottom of page