Liefde uit die Karoo Toe Marguerite ’n jaar ná haar mislukte verlowing terugkeer na haar grootworddorp, is almal presies nog soos wat sy hulle onthou. Almal behalwe Bernard Visagie. Die bruingebrande boer se omgeewoorde en bokse met groente veroorsaak ongekende moeilikheid in haar hart. Marguerite sien nie so gou weer kans vir ’n verhouding nie. Daarby is hulle ouers teen hul vriendskap gekant oor iets wat dertig jaar terug gebeur het. Sal Marguerite en Bernard hul vriendskap lig en sonder onnodige komplikasies kan hou?
top of page
SKU: 9781779870438
ZAR 110.00 Regular Price
ZAR 46.00Sale Price
bottom of page





























