top of page
Die Prins-egpaar aanvaar die jong Delmarie Kemp met ope arms nadat sy in haar matriekjaar wees gelaat word. Sy word deel van hul familie en doen alles in haar vermoë om eendag onafhanklik te wees. Waarmee sy egter nie tred hou nie, is die feit dat die hart hom nie laat voorskryf nie.

Liefde vir 'n prins

SKU: 9781776359240
R110.00 Regular Price
R46.00Sale Price
Quantity
  • Liefde vir 'n prins

Related Products

bottom of page