top of page

Wimpie Berg het gedink sy lewe is perfek ... totdat Riekert weer voor hom staan. “Jy moet versigtig wees, Berg.

 

Jy’t my meisie gesteel en niemand vat mý goed nie!” Hoekom is die slordige mens nie steeds agter tralies nie? Riekert het met meer haat en sluheid uit die tronk gestap. Hy is ’n slimkop wat beplan, ’n rykmanskind wat nie ‘nee’ as antwoord ken nie. Moeilikheid stráál uit sy afskuwelike grynslag. Wimpie se lewe word oorheers deur kommer. Marien is bedags alleen op die plot; hy sal die omheining moet verbeter.

 

Riekert se voortdurende teksboodskappe laat hulle soos kluisenaars leef. Riekert slaan toe. Dit is veel erger as wat Wimpie voorsien het.

Klippe kan Kraak by Elsabe Welman

SKU: 9780639749372
R250.00Price
Quantity
  • Klippe kan Kraak by Elsabe Welman

Fringe Fireside Chats 2025

bottom of page