top of page

Die teregstelling van Jopie Fourie was nog altyd ’n emosionele en sensitiewe onderwerp in Afrikaner-geskiedenis. In hierdie biografie werp Albert Blake nuwe lig op die lewe en dood van hierdie omstrede figuur in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Vir baie Afrikaners het sy dood hom tot onsterflike heldestatus verhef. Maar daar was nog nooit eenstemmigheid oor die Fourie-tragedie in Afrikaner-geledere nie, en die gebeure en ’n vertolking daarvan is maar nog ’n verhaal van verdeelde Afrikaner-lojaliteite en -beskouings.

Jopie Fourie: 'n Besinning - Albert Blake

SKU: 9781485315315
R395,00Price
Quantity
  • Jopie Fourie: 'n Besinning - Albert Blake

Related Products

bottom of page