Gedaantespel is `n feëverhaal ,geskryf as een enkele verhalende gedig. Dit vertel die verhaal van ’n stom held se sending om ’n geliefde prinses uit die kloue van ’n bose bosnar te red. Die boek het ook `n oudio-komponent, met beurtelingse voorlesings en toonsettings van die teks. Die skakel hiervoor word in die teks gegee.
Gedaantespel by Hanru Niemand
Gedaantespel by Hanru Niemand