Die Rooitamatie Storie - van Huiskos tot prentjiekos, is 'n storieboek met resepte. Dit volg die lewe van 'n passievolle en moedige dogtertjie wat 'n kookboek begin lees en besluit om 'n eend gaar te maak. Die dogtertjie word groot, ontmoet die liefde van haar lewe, wat ook hou van eet en kook en voluit leef.
top of page
SKU: 9780620773331
ZAR 390.00Price
bottom of page





























