Hulle is boesemvriende sedert kindsbeen en toe Erin besluit om ’n baba te kry, val haar keuse vir ’n skenker outomaties op Jay. In haar oë het hy die perfekte gene en tiek hy al die boksies van wat sy soek in die pa van haar kind. Maar Jay weier volstrek om haar te help.
top of page
SKU: 9781776359165
ZAR 110.00 Regular Price
ZAR 46.00Sale Price
bottom of page





























