Vir meer as ‘n dekade reeds deel Carike Keuzenkamp en haar geliefde karaktertjies, Ghoeghoe and Ghoempie, waardevolle lewenslesse met Suid-Afrikaanse kinders; vermaak sy hulle en wys hulle terselfdertyd dat die lewe bedoel is om vol pret en geluk te wees. ‘n Bonus is die gratis CD waarop sy die Bybelstories voorleess, met drie liedjies uit haar gouestatus-CD Carike, Ghoempie & Ghoeghoe kuier in Bybelland.
top of page
SKU: 9781920593704
ZAR 79.00Price
bottom of page




























