top of page

Dié X-kit Essensiële gids vir Afrikaans is ’n moet-hê-boek vir Afrikaans – met sorg saamgestel om alles te dek wat leerders van graad 8 tot 12 vir Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal moet ken. Vir Afrikaansstudente in hulle eerste jaar lê dié naslaanwerk ’n onmisbare grondslag.

X-Kit Presteer Essensiele Verwysings Gids Afrikaans 2024

SKU: 9781770259980
R248,00 Regular Price
R227,00Sale Price
  • X-Kit Presteer Essensiele Verwysings Gids Afrikaans 2024

Related Products