Hy kan vlieg. Hy kan planne maak. Hy kan met nare mense se gal werk. Hy en sy swaard skrik nie vir monsters nie. Sy naam is Perseus - 'n superheld van lank gelede. Jy sal mal wees oor sy storie! 'n Moderne blik op 'n ou bekende storie, met heerlik humoristiese illustrasies.
Perseus
SKU: 9780639602646
R160.00 Regular Price
R67.00Sale Price
- Perseus