

Sun, Aug 24
|Imibala (Somerset West)
Taal is my identiteit: Gaireyah Fredericks, Francine Beaton, Hanru Niemand en Riku Lätti. | Sun 24 Aug 2025
Taal is my identiteit bring vier unieke stemme byeen – van eg Kaaps tot romantiek en musiek – met Gaireyah Fredericks, Francine Beaton, Hanru Niemand en Riku Lätti.
Time & Location
Aug 24, 2025, 12:00 PM – Aug 25, 2025, 1:00 PM
Imibala (Somerset West), 9, 14 Bright St, Audas Estate, Cape Town, 7130, South Africa
About the event
Deure open om 11:30 vir ’n aanvang om 12:00.
Taal is my identiteit bring vier unieke stemme byeen – van eg Kaaps tot romantiek en musiek – met Gaireyah Fredericks, Francine Beaton, Hanru Niemand en Riku Lätti.
Kom luister na Gaireyah, die Eugène Marais-literêre pryswenner, wat eg Kaaps skryf – soes dit innie communities gepraat word.
Francine Beaton and Elsabé Welman gesels oor die opwinding van samewerking met ander skrywers aan ’n romantiese reeks. Francine et al Spelbreker series: Skepskop vir Liefde deur Francine Beaton, Afskop na Liefde deur Elsabé Welman, Dwarsskop vir Liefde deur Vida li Sik and Doelskop vir Liefde deur Vida li Si
Hanru en Riku Latti gesels oor Hanru se publikasie, Gedaantespel, met ’n kort uittreksel uit die teks wat met musiek getoonset en deur die twee uitgevoer sal word.
Skrywer: Gaireyah Fredericks - Gaireyah het self 13 bundels gepubliseer. Sy het ’n BA Honneurs in Afrikaans (UWC) en ’n MA…
Tickets
Taal is my Identiteit
Sale ends
Aug 24, 1:00 PM
This ticket includes a complimentary glass of Poetry wine. Note: No under 18s may consume alcohol, in accordance with ARA guidelines.
ZAR 60.00
Total
ZAR 0.00